Artikels van April 2020

Kleingroepriglyne vir 26 April 2020

Beste vriende, Ek vertrou dat dit met almal goed gaan.  Alhoewel dit nie so voel nie, het die 2de kwartaal lankal reeds begin en daarom wil ons dus ook voortgaan met ons weeklikse riglyne vir kleingroepe.  Aangeheg is die besonderhede wat aansluit by die preektema van Sondag, 26 April.  Ons wil graag alle groepe aanmoedig om steeds voort te gaan met hulle weeklikse byeenkomste waar moontlik.  Dit is juis in krisistye soos hierdie waar die gemeenskap van gelowiges so ‘n…