Radikale Christenskap Panorama

Voorlopig tot en met 14 April gaan die eredienste op die webblad, onder preke beskikbaar gemaak word.

Kontak besonderhede

Ds Francois Herselman: 081 270 3226 of dsfrancois@outlook.com
Dr Andrie Kilian: 083 444 9470 of anmar1@vodamail.co.za
Jeugkantoor: Stefan Fourie, 076 608 6405 of ppjeug@gmail.com

Kerkkantoor: (Mariana Botha)
021 930 3100, ppskriba@gmail.com
Kantoorure: weeksdae 09:00 – 13:00

Kassier: (Retha Swanepoel)
021 930 3130, ppkassier@gmail.com
Kantoorure: Maandag 10:00 – 13:00
Woensdag – Vrydag 09:00 – 13:00

WhatsApp: 063 840 3646

Nuutste Preke

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 29 Maart 2020

Riglyne vir huisgodsdiens vir die weekRiglyne-vir-huisgodsdiens-29-03-2020 Esegiël 37 Kindertyd Aankondigings Gee Aanlyn SnapScan is n maklike manier van gee 1. Installeer die SnapScan app 2. Volg die app se instruksies 3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app. 4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is. Gee Via SnapScan

Gee Aanlyn

SnapScan is n maklike manier van gee

1. Installeer die SnapScan app
2. Volg die app se instruksies
3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app.
4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.

Plek Inligting

Rembrandtsingel 14 Panorama Kaapstad 7500