∙∙ Green flags. Red flags. Mixed signals.∙∙ Relationships can be complicated, but they don't have to stay that way. Whether you're single, dating, or just trying to figure people out, come join us for an honest conversation about building healthy relationships. ☕ Coffee from 18:00 📅 12 July | 18:30 📍 14 Rembrandt Crescent, Panorama #ParowPanorama #Church #Event #Relationships #Verhoudings
∙∙ Trek jou sparkly tekkies aan en kom dans saam! ∙∙ Dis tyd vir 'n aand van lekker musiek, lag en kuier by ons Sneakers & Sparkles Dans! 31 Julie 2026 om 18:30 by Parow-Panorama Gemeente. R100 per paartjie | R60 enkel • Bring jou eie eet- en drinkgoed saam. • Pizza is beskikbaar op voorafbestelling. • Kinderoppas beskikbaar teen R50 per kind (bespreek asseblief vooraf). Kry jou kaartjie hier 👉 shop.parow-panorama.co.za/product/sneakers-sparkles-dans/ Nooi jou vriende,
EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA
Teks: 2 Kor 12:8-10; Joh 14:25 & 26; 1 Kor 12:4-11
Tema:
Prediker: Dr ALwyn Small
snapscan url:
pos.snapscan.io/qr/PXMP16444
∙∙ This is church. ∙∙ It is more than a building. More than a Sunday service. It is the smile that welcomes you at the door. The shoulder to lean on when life feels heavy. The prayers whispered in difficult seasons. The laughter shared over coffee. The friendships that become family. Church is where faith grows, hope is restored, and no one has to walk alone. This is not just where we gather. It is
∙∙Daar is iets besonders aan trooskos. ∙∙ Daardie geregte wat jou herinner aan Sondagmiddagetes, ouma se kombuis en die warmte van mense wat om 'n tafel saamkuier. Op 28 Augustus 2026 nooi ons jou na ons Trooskosfees , waar elke happie met liefde voorberei word en elke bord 'n storie vertel. Kom geniet 'n aand van heerlike kos, goeie geselskap en die soort atmosfeer wat jou sommer tuis laat voel. Bring jou familie, nooi jou
EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA
Teks: Johannes 4
Tema: God is Gees
Prediker: Dr Andrie Killian
snapscan url:
pos.snapscan.io/qr/PXMP16444
EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA
Teks: Johannes 4
Tema: God is Gees
Prediker: Dr Andrie Killian
snapscan url:
pos.snapscan.io/qr/PXMP16444
Wanneer dit gebeur is dit gewoonlik omdat die eienaar dit net met 'n klein groepie mense gedeel het, verander het wie dit kan sien of dit is uitgevee.
∙∙ Damestee∙∙ Hierdie afgelope naweek het dames van alle ouderdomme saam gekuier, gelag, koffie geniet en bemoedigende woorde ontvang tydens ons Damestee met Liomee Vosloo. Die tema, "Ontdek jou passie en roeping", het elkeen uitgedaag om weer stil te staan by die unieke doel waarvoor God ons geskep het. Dit was ’n oggend gevul met inspirasie, opregte gesprekke en die herinnering dat elke vrou ’n besondere plek in God se plan het. Baie dankie aan
