∙∙ Bargain Bonanza / Snuffelmark ∙∙ Is jy op soek na winskopies? Kom besoek gerus ons Snuffelmark waar daar iets van alles is! 📍 NGK Parow-Panorama, Rembrandtsingel 14, Panorama 📅 29 Mei 2026 | 10:00 – 18:00 📅 30 Mei 2026 | 09:00 – 13:00 _____________________________________________________ Are you looking for bargains? Come visit our Bargain Bonanza, where there’s something for everyone! 📍 DR Church Parow-Panorama, 14 Rembrandt Crescent, Panorama 📅 29 May 2026 | 10:00
//Damestee // Dames, merk die datum! Sluit op 20 Junie 2026 by ons aan vir ’n besonderse Damestee saam met Liomee Vosloo - bekende radio aanbieder, skrywer en motiveringspreker. Met die tema “Ontdek jou passie en roeping” beloof dit om ’n oggend van inspirasie, kuier en betekenisvolle gesprekke te wees. Kom geniet ’n koppie koffie vanaf 09:00 en deel in ’n ruimte waar vroue saam kan groei, luister en nuwe perspektief ontdek. Kaartjies is hier
∙∙Seniorklub Uitstappie ∙∙ Op 13 Mei 2026 het 23 lede van die Panorama Seniorklub heerlik saam gekuier by die plaaslike Cattle Baron. Kontak ons gerus indien jy deel wil wees van hierdie klub. 🙌 #ParowPanorama #Seniorklub #Aktiwiteite #Uitstappie
EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA
Teks: Matteus 11: 28-30
Tema: Geloof in ‘n mal wêreld
Prediker: Ds Alwyn Carstens
snapscan url:
pos.snapscan.io/qr/PXMP16444
∙∙Hemelvaartdag ∙∙ Vandag herdenk ons Hemelvaart - die dag waarop Christus opgevaar het na die hemel, met die belofte dat ons nooit alleen gelaat sal word nie. Dit is ’n dag van hoop. ’n Dag van geloof. ’n Dag wat ons herinner dat God se teenwoordigheid nie beperk word deur plek of tyd nie. Selfs in onseker tye bly Sy beloftes vas. Selfs wanneer ons nie alles verstaan nie, bly Hy in beheer. Mag Hemelvaart
EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA
Teks: Psalm 42
Tema: Om te honger en te dors na God
Prediker: Ds Alwyn Small
snapscan url:
pos.snapscan.io/qr/PXMP16444
∙∙Werksgeleentheid beskikbaar 📢 ∙∙ ’n Koördineerder: Aandbyeenkomste en Gemeenskapsbetrokkenheid-pos is tans beskikbaar - ’n ideale geleentheid vir iemand wat passievol is oor gemeenskapsbou, geleenthede reël en mense bymekaar bring. 👉 Lees meer en doen vandag aansoek: www.pnet.co.za/offers/offerPreview.cfm?id=4172786... #ParowPanorama #Werksgeleentheid #Gemeenskap #KaapstadWerk
∙∙ Werksgeleentheid beskikbaar 📢 ∙∙ Is jy gereed vir ’n nuwe uitdaging? ’n Opwindende posisie is tans beskikbaar -’n geleentheid om deel te word van ’n dinamiese werksomgewing waar groei en ontwikkeling aangemoedig word. Moenie hierdie geleentheid misloop nie - dit kan die volgende stap in jou loopbaan wees. Lees meer en doen vandag aansoek: www.pnet.co.za/offers/offerPreview.cfm?id=4172785... #ParowPanorama #Werksgeleentheid #KaapstadWerk #LoopbaanGeleenthede
∙∙ 'n Fliekaand met antwoorde∙∙ Wat as een ondersoek alles waarin jy glo, uitdaag? 🎬 THE CASE FOR CHRIST Regte vrae. Regte bewyse. ’n Storie wat jou anders sal laat dink. Perfek vir studente en jong volwassenes wat die groot vrae oor lewe, geloof en waarheid vra. 📅 Sondag, 10 Mei 2026 ⏰ 18:00 vir 18:30 📍 14 Rembrandtsingel, Panorama Kyk die advertensie hier 👉 youtu.be/rhe8KhSxWGo?si=7amb0KboYM1xxQCV Kuier lekker saam voor die fliek! 'n Barista sal
∙∙ Bargain Bonanza / Snuffelmark ∙∙ Join us for a weekend of incredible finds, hidden gems, and great deals for the whole family. From homeware to unique items - you never know what treasures you’ll discover! 📍 DR Church Parow-Panorama, 14 Rembrandt Crescent, Panorama 📅 29 May 2026 | 10:00 – 18:00 📅 30 May 2026 | 09:00 – 13:00 Bring your friends, browse, and enjoy the atmosphere. We look forward to welcoming you! —
