Bank besonderhede

Bank besonderhede

Rekeningnaam: NG Kerk Parow-Panorama
Bank: ABSA
Tjekrekeningnommer: 390580495
Gebruik ASB ‘n verwysing wat duidelik beskryf waarvoor die betaling is.

Gee Aanlyn

SnapScan is ‘n maklike manier van gee 1. Installeer die SnapScan app 2. Volg die app se instruksies 3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app. 4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.