Parow Panorama Kerk Preek Sondag 26 April 2020

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 26 April 2020

Vandag gesels ons uit 1 Petrus 1:18-23. Daar is drie videos: 1. Erediens, 2. Kindertyd, 3. Aankondigings en verjaarsdae. Neem gerus die tyd om vanoggend stil te raak en dit te kyk

e-Kerk 1 Pet 1:18-23

Kindertyd, 1 Petrus 1:18-23

Verjaarsdae en Aankondigings 26 April

Gee Aanlyn

SnapScan is ‘n maklike manier van gee

1. Installeer die SnapScan app
2. Volg die app se instruksies
3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app.
4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.