Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020

Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag.

  1. Oordenking,
  2. Jeugboodskap
  3. Aankondigings en verjaarsdae.
    Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.
    Mooi Dag!

Oordenking

Jeugboodskap

Aankondigings en verjaarsdae

Gee Aanlyn

SnapScan is ‘n maklike manier van gee

1. Installeer die SnapScan app
2. Volg die app se instruksies
3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app.
4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.

0 Kommentaar

Voeg kommentaar by

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

four × 2 =