Goeie more vriende! Welkom by vandag se e-Kerk.
Aan al die mammas, gelukkige Moedersdag, ons hoop julle word bederf!
Soos gewoonte, stuur ek drie videos:
1) Erediens
2) Kindertyd
3) Aankondigings
Onthou dat daar Bybelskool- en ander materiaal hier.
Vir alle mammas. Hier is twee kort boodskappies van gemeente kinders.
Hoop dit laat jul spisiaal voel op hierdie dag. Ek wens so ons kon vir julle n klein geskenkie gee. Maar ek vetrou dat ons liefde die ding sal doen.
Liefde: Panorama se Jeug.

