Parow Panorama Kerk Preek Sondag 17 Mei 2020

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 17 Mei 2020

More Vriende!
Welkom by vandag se e-Kerk aanlyn erediens.
Neem gerus die tyd om rustig te raak en daarna te kyk.
Ek stuur vyf video’s vandag.
1. Erediens
2. Virtuele lied
3. Kindertyd
4. Kinterpinkster Launch video
5. Aankondigings
Onthou ook dat Bybelskool vandag afskop met aanlyn klassies.

Erediens

Virtuele lied

Kindertyd

Kinterpinkster Launch video

Aankondigings

Gee Aanlyn

SnapScan is ‘n maklike manier van gee

1. Installeer die SnapScan app
2. Volg die app se instruksies
3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app.
4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.