More Vriende! Welkom by vandag se e-Kerk aanlyn erediens. Neem gerus die tyd om rustig te raak en daarna te kyk. Ek stuur vyf video’s vandag. 1. Erediens 2. Virtuele lied 3. Kindertyd 4. Kinterpinkster Launch video 5. Aankondigings Onthou ook dat Bybelskool vandag afskop met aanlyn klassies.
Erediens
Virtuele lied
Kindertyd
Kinterpinkster Launch video
Aankondigings
Gee Aanlyn
SnapScan is ‘n maklike manier van gee
1. Installeer die SnapScan app
2. Volg die app se instruksies
3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app.
4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is.