Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag.
- Oordenking,
- Jeugboodskap
- Aankondigings en verjaarsdae.
Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.
Mooi Dag!
0 Kommentaar