Kleingroep (Bladsy 4)
Kleingroepriglyne vir 31 Mei 2020
Beste vriende,Aangeheg is die kleingroepriglyne met betrekking tot die diens van Sondag 31 Mei.Groete Laai die pdf af
Kleingroepriglyne vir 24 Mei 2020
Vriende,Hierdie week is Pinkster maar ek stuur in elk geval die kleingroepriglyne vir die groepe wat steeds gesels of vir individuele stiltetyd.Groete
Kleingroepriglyne vir 17 Mei 2020
Vriende, Beste vriende,Aangeheg is die kleingroepriglyne met betrekking tot die diens van Sondag 17 Mei.
Kleingroepriglyne vir 10 Mei 2020
Vriende, Aangeheg is die riglyne vir die week. Groete
Kleingroepriglyne vir 3 Mei 2020
Beste vriende, Aangeheg is die riglyne vir die week. Dit het betrekking tot gister se boodskap uit 1 Petrus.
Kleingroepriglyne vir 26 April 2020
Beste vriende, Ek vertrou dat dit met almal goed gaan. Alhoewel dit nie so voel nie, het die 2de kwartaal lankal reeds begin en daarom wil ons dus ook voortgaan met ons weeklikse riglyne vir kleingroepe. Aangeheg is die besonderhede wat aansluit by die preektema van Sondag, 26 April. Ons wil graag alle groepe aanmoedig om steeds voort te gaan met hulle weeklikse byeenkomste waar moontlik. Dit is juis in krisistye soos hierdie waar die gemeenskap van gelowiges so ‘n…