Artikels van Junie 2021
Omgeegroep riglyne: 21-27 Junie Jesus het mag oor siekte & dood
Riglyne vir omgeegroepe, stiltetyd en huisgodsdiens. 21 – 27 Junie 2021. Tema: Jesus het mag oor siekte en dood. Skrifgedeelte: Markus 5:21-43 Sosialiseer ‘n Bietjie saamkuier voor die tyd is goud werd vir die skep van ‘n lekker warm atmosfeer. Of saam eet voor of na die tyd. Simpatiseer Gee geleentheid vir dié wat wil om oor hulle eie lekker en seer te praat. Deel die lekker en seer van mense na aan julle met mekaar. Laat iemand vir hulle…
Omgeegroep riglyne: 14-20 Junie
Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 14-20 Junie 2021 Teks: 1 Samuel 17:32-50 INSTELLINGSGELEENTHEID Gee vir elke groeplid ‘n stukkie papier en ‘n potlood. Gee geleentheid vir stilgebed nadat almal gegroet is en lekker opgevang is met hoe dit met elkeen gaan. Moedig groeplede aan om in hierdie oomblik van stilte dié dinge waarvoor hulle bang is te teken of neer te skryf. (Hierdie kan ook as ‘n kindergeleentheid gebruik word om kinders te betrek.) Nooi elke groeplid uit om…
Omgeegroep riglyne: 8-13 Junie. Sien = Luister + Praat (besluit)
Riglyne vir omgeegroepe, stiltetyd en huisgodsdiens 8-13 Junie 2021 Tema: Sien = luister + praat (besluit) Skrifgedeelte: 1 Samuel 16:1-13 Rus by God Skep ‘n ruimte vir stil-wees voor die Here. Vertel gerus waar en hoe jy die teenwoordigheid van die Here die afgelope week ervaar het. Is daar dalk ‘n teksvers of meer wat jy met die groep wil deel? Gee vir almal (wat wil) kans om ‘n kort gebed te doen. Bid asb. spesifiek vir die Bybelstudie wat…