Artikels van Februarie 2021

Omgeegroep riglyne: 22-28Feb. Wanneer God jou naam verander

Voor die groep begin, kry ‘n kers reg wat alreeds aangesteek is. Laat die kers alreeds brand wanneer groeplede inkom.   God tot mens: Begin met ‘n tyd van refleksie oor wat die betekenis van lydenstyd is. Al die ander groot Christin-feeste wat ons waarneem, gaan altyd oor God wat uitreik na ons, maar lydenstyd, en As-Woensdag veral, is ‘n tyd waar ons ‘n reaksie op God se uitnodiging toon. Dit is ‘n tyd wat gekenmerk is deur twee gebeurtenisse:…

Omgeegroep riglyne: 15-19 Feb. Belofte maak skuld…

Riglyne vir omgeegroepe en Huisgodsdiens. 15-19 Februarie 2021 Tema: Belofte maak skuld… Skrifgedeelte: Genesis 9:8-17 Mens tot Mens Probeer jouself indink in die emosionele belewenisse van Noag en sy familie in die ark tydens die  sondvloed (Gen. 6:5-24). Wat, dink julle, sou die oorheersende emosies kon gewees het? Hoe sal jy in ‘n soortgelyke situasie vaar? Aswoensdag is verby. Die eerste Lydensondag is op hande. Hierdie Sondag staan bekend as Invocavit (“Hy roep (My) aan”) na aanleiding van Psalm 91:15:…

Omgeegroep riglyne: 8-11 Feb. Hy is die Lig

Riglyne vir omgeegroepe en Huisgodsdiens. 8-11 Februarie 2021 Tema: Hy is dié lig. Mens tot Mens Die 2 Korintiers brief is geskryf teen die agtergrond van spanning tussen Paulus en die gemeente. Is jy bewus van spanning tussen jou en iemand anders? Paulus het iets daaraan probeer doen. En daarin geslaag. En jy? Dink jy daar is spanning in ons gemeente? Wat is redes vir jou (ja/nee) antwoord? Paulus beklemtoon hier dat sy apostelskap nie in sy eie krag of…

Omgeegroep riglyne 1-7 Februarie 2021

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 1-7 Februarie 2021 Onderwerp: Proof, Power, Priority (Bewyse, Magte en Prioriteite) (Lukas 1:29-39) Voor die groep begin, kry ‘n kers reg wat die groep kan aansteek. Begin met ‘n tyd van refleksie oor wat die Here die afgelope feestyd vir julle beteken het. Elkeen kan iets kort deel oor hulle ervaring van ‘n feestyd met inperkings, of dalk oor hoe hulle God leer ken het op ‘n nuwe manier. Dit is Epifanie-tyd, die tyd…