Artikels van Julie 2020
Kleingroepriglyne vir 26 Julie 2020
Beste vriende, Ons begin Sondag met ‘n splinternuwe reeks: God se asem tussen bladsye en gaan in die volgende 6 weke saam gesels oor die volgende onderwerpe: Wanneer God fluister Om God te Google Asem in. Asem uit Hoe om te boer in die Bybel Spieëltjie, spieëltjie in my hand Kweek die regte aptyt Mag dit vir almal ‘n besondere ervaring wees.Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor…
Kleingroepriglyne vir 19 Julie 2020
Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 19 Julie Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor waar het jy van God se teenwoordigheid die week bewus geraak? Hoeveel uit 10 sal jy jou week gee en hoekom? Waarvoor is jy dankbaar en wat was vir jou moeilik? Waar het jy God aan die werk gesien? Vertel van iets waarna jy met verwagting uitgesien het. Beskryf hoe jy gevoel het. Wie het die Here die…
Kleingroepriglyne vir 12 Julie 2020
Vriende,Onder is ons riglyne vir die week – let asseblief daarop dat dit betrekking het tot die boodskap van eerskomende Sondag 12 Julie.Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 12 Julie Mens tot Mens Gesels met mekaar oor waar het jy van God se teenwoordigheid die week bewus geraak? Wie het die Here die week oor jou pad gestuur om gasvryheid of barmhartigheid te beoefen? Mens tot God Steek ‘n kers aan as simbool van God se teenwoordigheid Luister na ‘n…