Artikels van November 2020

Kleingroepriglyne vir 30 Nov-4 Des 2020 Die Evangelie van die Ou Testament

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 30 Nov. – 4 Des. 2020 Onderwerp: Die Evangelie van die Ou Testament. Mens tot Mens Watter verskil maak die Evangelie aan ons verhouding met ander mense? …dit is die Evangelie wat van elke gelowige ‘n draer van die troosboodskap maak.   -Uit die Kontak. Mens tot God Lees asb. die teksverse hieronder.  “ Troos, troos my volk sê julle God.” Spreek na die hart van Jerusalem…Jesaja 40:1,2 (1953) “Comfort, oh comfort my people,” says…

Kleingroepriglyne vir 23-29 November 2020 Klei in God se Hand

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 23-29 November 2020 Onderwerp: Klei in God se Hand (Jesaja 64:1-8) Voor die groep begin – probeer om vier kerse reg te kry vir die kleingroep byeenkoms. Wanneer die groep begin, vra iemand in die groep om een van die kerse aan te steek (die ander drie kerse moet nie aangesteek word nie – dit dien as simbool vir die volgende vier weke se Advent tyd). Terwyl die kers aangesteek word, sê vir mekaar:…

Kleingroepriglyne vir 16-20 November 2020 Lewe om Hom te loof

Mens tot Mens Wat is die werklike bestaansdoel van ‘n mens op aarde? Maw, wat is die doel van ons  bestaan as mense? Waarvoor bestaan jy? Jy lewe om Hom te loof. En om Sy teenwoordigheid in jou lewe te geniet.   -Uit die Kontak. Mens tot God Lees Psalm 100:1,2 en 4. Lees asb die opmerkings hieronder hardop voor. Die oproep tot blydskap is universeel – almal op aarde! Die mense moet letterlik ‘n vreugdevolle geraas maak. (v1) Ons dien…

Kleingroepriglyne vir 9-15 November 2020 Oorwinning is in God se hand

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 9-15 November 2020 Onderwerp: Oorwinning is in God se hand (Rigters 4:1-8) Wanneer die groep begin, maak seker dat iemand die kers aansteek. Sê vir mekaar dat die kers dui op God se teenwoordigheid by julle, en dat die lig wat die kers bring, ‘n teken is dat God ook lig in ons donker wêreld en omstandighede inbring. Laat iemand in die Groep open met ‘n gebed van danksegging. Bespreek dan die volgende: Mens…

Kleingroepriglyne vir 2-6 November 2020 Die grootste keuse ooit.

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 2-6 November 2020 Onderwerp: Die grootste keuse ooit. (Josua 24:14-25) Mens tot Mens Dink vir ‘n oomblik na oor die funksie van padtekens in ons lewens nav die opmerking hieronder. Padtekens is baie belangrik. Dit help ons om te weet of ons moet stop of ry, mag verbygaan of nie en hoe ver die volgende bestemming is. Die verhaal van Israel is vol sulke padtekens: Abraham, Isak, Jakob, Josef, Egipte, die uittog, die woestyntyd…