Kleingroep (Bladsy 3)

Kleingroepriglyne vir 20 Sep 2020 Duidelikheid

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 20 September Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #3 – Duidelikheid; waarheen is jy oppad? Mens tot Mens Gesels met mekaar oor mense  teenoor wie jy verantwoordelik voel gedurende hierdie tyd van onsekerheid. Hoekom? Wie kyk op na jou vir sekerheid en leiding gedurende hierdie tyd? (Emosioneel,) Waar sou jy jouself op die volgende skaal plaas gedurende hierdie tyd? Die hemel kom op my neer *————————————————* Onbeperkte Optimisme Steek ‘n kers aan…

Kleingroepriglyne vir 13 Sep 2020 Morele outoriteit

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 13 September Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #2 – Morele outoriteit Mens tot Mens Gesels met mekaar oor die voorbeeld wat jou ouers teenoor jou geleef het? Hoe beïnvloed dit jou eie denke oor ouerskap? Vertel vir mekaar van ‘n betekenisvolle persoon in jou lewe? Wat was die eienskappe van die persoon wat vir jou uitgestaan het? Steek ‘n kers aan as simbool van God se teenwoordigheid Luister na ‘n geestelike…

Kleingroepriglyne vir 6 Sep 2020 Hemelse reëls (Daniel 5)

Vriende, Soos julle weet skop ons hierdie week af met ‘n splinternuwe reeks – Hou jou rigting: Die temas is as volg: Sondag 6 Sep – Hemelse reëls (Daniel 5)Sondag 13 Sep – Morele outoriteit (Nehemia 5:14-18)Sondag 20 Sep – Duidelikheid (Josua 1:5-11)Sondag 27 Sep – Medemenslikheid (Joh 10:11-13)Onder is die materiaal vir hierdie week. Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #1 – Hemelse reëls Mens tot Mens Gesels met mekaar oor die…

Kleingroepriglyne vir 23 Augustus 2020

Vriende,     Aangeheg is die 2de laaste tema (Spieëltjie, spieëltjie in my hand) van ons reeks van  ‘God se asem tussen bladsye’.    Ek sluit ook ‘n skakel in na die Bybel 2020.  Dit is slegs nog in proefvertaling beskikbaar en elke boek moet afsonderlik afgelaai word.  Kyk gerus daarna. http://www.bybeldirektevertaling.co.za/index.php/proefvertalings#Fase3 Bybeldirektevertaling – proefvertalings Tot dusvêr is tekste aan die einde van fase 3 op die webblad geplaas, nadat die kommentaar deur kerklike en ander lesers in fase 3 deur die onderskeie Redaksionele…

Kleingroepriglyne vir 09 Augustus 2020

Vriende,  Aangeheg is die weeklikse riglyne vir die tweede tema van ons nuwe reeks:  God se asem tussen bladsye Wanneer God fluister  Om God te Google  Asem in.  Asem uit  Hoe om te boer in die Bybel  Spieëltjie, spieëltjie in my hand  Kweek die regte aptyt  Groete,  Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Tema #3 – Asem in. Asem uit. Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor watter take…

Kleingroepriglyne vir 02 Augustus 2020

Vriende,  Aangeheg is die weeklikse riglyne vir die tweede tema van ons nuwe reeks:  God se asem tussen bladsye Wanneer God fluister  Om God te Google  Asem in.  Asem uit  Hoe om te boer in die Bybel  Spieëltjie, spieëltjie in my hand  Kweek die regte aptyt  Groete,  Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Tema #2 – Om God se wil te Google Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor…

Kleingroepriglyne vir 26 Julie 2020

Beste vriende, Ons begin Sondag met ‘n splinternuwe reeks:  God se asem tussen bladsye en gaan in die volgende 6 weke saam gesels oor die volgende onderwerpe: Wanneer God fluister Om God te Google Asem in.  Asem uit Hoe om te boer in die Bybel Spieëltjie, spieëltjie in my hand Kweek die regte aptyt Mag dit vir almal ‘n besondere ervaring wees.Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor…

Kleingroepriglyne vir 19 Julie 2020

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 19 Julie Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor waar het jy van God se teenwoordigheid die week bewus geraak? Hoeveel uit 10 sal jy jou week gee en hoekom? Waarvoor is jy dankbaar en wat was vir jou moeilik? Waar het jy God aan die werk gesien? Vertel van iets waarna jy met verwagting uitgesien het. Beskryf hoe jy gevoel het. Wie het die Here die…

Kleingroepriglyne vir 12 Julie 2020

Vriende,Onder is ons riglyne vir die week – let asseblief daarop dat dit betrekking het tot die boodskap van eerskomende Sondag 12 Julie.Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 12 Julie Mens tot Mens Gesels met mekaar oor waar het jy van God se teenwoordigheid die week bewus geraak? Wie het die Here die week oor jou pad gestuur om gasvryheid of barmhartigheid te beoefen? Mens tot God Steek ‘n kers aan as simbool van God se teenwoordigheid Luister na ‘n…