Artikels van Augustus 2020
Kleingroepriglyne vir 6 Sep 2020 Hemelse reëls (Daniel 5)
Vriende, Soos julle weet skop ons hierdie week af met ‘n splinternuwe reeks – Hou jou rigting: Die temas is as volg: Sondag 6 Sep – Hemelse reëls (Daniel 5)Sondag 13 Sep – Morele outoriteit (Nehemia 5:14-18)Sondag 20 Sep – Duidelikheid (Josua 1:5-11)Sondag 27 Sep – Medemenslikheid (Joh 10:11-13)Onder is die materiaal vir hierdie week. Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #1 – Hemelse reëls Mens tot Mens Gesels met mekaar oor die…
Kleingroepriglyne vir 23 Augustus 2020
Vriende, Aangeheg is die 2de laaste tema (Spieëltjie, spieëltjie in my hand) van ons reeks van ‘God se asem tussen bladsye’. Ek sluit ook ‘n skakel in na die Bybel 2020. Dit is slegs nog in proefvertaling beskikbaar en elke boek moet afsonderlik afgelaai word. Kyk gerus daarna. http://www.bybeldirektevertaling.co.za/index.php/proefvertalings#Fase3 Bybeldirektevertaling – proefvertalings Tot dusvêr is tekste aan die einde van fase 3 op die webblad geplaas, nadat die kommentaar deur kerklike en ander lesers in fase 3 deur die onderskeie Redaksionele…
Kleingroepriglyne vir 09 Augustus 2020
Vriende, Aangeheg is die weeklikse riglyne vir die tweede tema van ons nuwe reeks: God se asem tussen bladsye Wanneer God fluister Om God te Google Asem in. Asem uit Hoe om te boer in die Bybel Spieëltjie, spieëltjie in my hand Kweek die regte aptyt Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Tema #3 – Asem in. Asem uit. Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor watter take…
Kleingroepriglyne vir 02 Augustus 2020
Vriende, Aangeheg is die weeklikse riglyne vir die tweede tema van ons nuwe reeks: God se asem tussen bladsye Wanneer God fluister Om God te Google Asem in. Asem uit Hoe om te boer in die Bybel Spieëltjie, spieëltjie in my hand Kweek die regte aptyt Groete, Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne God se Asem tussen bladsye Tema #2 – Om God se wil te Google Mens tot Mens Beantwoord een van die vrae oor jou week: Gesels met mekaar oor…