Artikels van Mei 2021

Omgeegroep riglyne: 31 Mei-4 Junie. ‘n Drama in Drie Bedrywe

Riglyne vir omgeegroepe, stiltetyd en huisgodsdiens. 31Mei – 4 Junie 2021. Tema: ‘n Drama in drie bedrywe Skrifgedeelte: 1 Samuel 8:1-10,18-22, 11:14-15 Rus by God Skep ‘n ruimte vir stil-wees voor die Here. Deel in mekaar se wel en wee. Bid vir mekaar en vir ander van wie julle weet wat in beproewing is. Die verhaal (Lees gerus hier) Die verhaal beskryf ‘n oorgangsfase in die geskiedenis van Israel. Die bedeling van charismatiese (geesvervulde), tydelike leiers (“rigters” of “redders”) verander…

Omgeegroep riglyne: 24-30 Mei. Drie-Eenheid Sondag

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 24-30 Mei 2021 Drie-eenheidsondag Oordenking Eerskomende Sondag staan bekend as die Drie-eenheidsondag. Dit is ‘n dag waarop alle gelowiges van regoor die wêreld weer attent gemaak word op die natuur van die God wat ons aanbid. Ons aanbid een God wie Vader, Seun, sowel as Gees is. Praat met mekaar oor hoe (en of) julle die Drie-enige God verstaan. Ons kan probeer om die Drie-enige God te verduidelik, maar ons sal dit nooit regtig…