Artikels van 2021 (Bladsy 2)

Omgeegroep riglyne: 8-11 Feb. Hy is die Lig

Riglyne vir omgeegroepe en Huisgodsdiens. 8-11 Februarie 2021 Tema: Hy is dié lig. Mens tot Mens Die 2 Korintiers brief is geskryf teen die agtergrond van spanning tussen Paulus en die gemeente. Is jy bewus van spanning tussen jou en iemand anders? Paulus het iets daaraan probeer doen. En daarin geslaag. En jy? Dink jy daar is spanning in ons gemeente? Wat is redes vir jou (ja/nee) antwoord? Paulus beklemtoon hier dat sy apostelskap nie in sy eie krag of…

Omgeegroep riglyne 1-7 Februarie 2021

Riglyne vir omgeegroepe en huisgodsdiens Week: 1-7 Februarie 2021 Onderwerp: Proof, Power, Priority (Bewyse, Magte en Prioriteite) (Lukas 1:29-39) Voor die groep begin, kry ‘n kers reg wat die groep kan aansteek. Begin met ‘n tyd van refleksie oor wat die Here die afgelope feestyd vir julle beteken het. Elkeen kan iets kort deel oor hulle ervaring van ‘n feestyd met inperkings, of dalk oor hoe hulle God leer ken het op ‘n nuwe manier. Dit is Epifanie-tyd, die tyd…
  • 1
  • 2