Artikels van September 2020

Kleingroepriglyne vir 27 Sep 2020 Medemenslikheid

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 27 September Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #4 Medemenslikheid Mens tot Mens Die uitdrukking: “Voeg die daad by die woord” is aan ons bekend. Wat sê dit vir ons tov die praktyk van medemenslikheid? Lewer gerus kommentaar op die stelling hieronder. Words are important, but sometimes they aren’t enough. Lead with your humanity—your presence, compassion, and empathy. Mens tot God Skep ‘n gewyde atmosfeer (stilte, mooi lied, gebed ens.). Vra iemand…

Kleingroepriglyne vir 20 Sep 2020 Duidelikheid

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 20 September Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #3 – Duidelikheid; waarheen is jy oppad? Mens tot Mens Gesels met mekaar oor mense  teenoor wie jy verantwoordelik voel gedurende hierdie tyd van onsekerheid. Hoekom? Wie kyk op na jou vir sekerheid en leiding gedurende hierdie tyd? (Emosioneel,) Waar sou jy jouself op die volgende skaal plaas gedurende hierdie tyd? Die hemel kom op my neer *————————————————* Onbeperkte Optimisme Steek ‘n kers aan…

Kleingroepriglyne vir 13 Sep 2020 Morele outoriteit

Kleingroep en Huisgodsdiens riglyne Sondag 13 September Hou jou rigting: Nuwe gewoontes in onseker tye Tema #2 – Morele outoriteit Mens tot Mens Gesels met mekaar oor die voorbeeld wat jou ouers teenoor jou geleef het? Hoe beïnvloed dit jou eie denke oor ouerskap? Vertel vir mekaar van ‘n betekenisvolle persoon in jou lewe? Wat was die eienskappe van die persoon wat vir jou uitgestaan het? Steek ‘n kers aan as simbool van God se teenwoordigheid Luister na ‘n geestelike…