Preke in Psalm
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 24 Januarie 2021
OM TE KAN RUS, WEET, VERTROU (Psalm 62) Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense? Hierdie is ‘n oeroue vraag wat steeds by my en by baie ander mense spook. En ek het al baie antwoorde gekry, sommiges beter as ander. Kyk maar net rondom ons. Kyk wat gebeur met ‘n geteisterde mens wat op God alleen vertrou! Hy/sy staan net soos ander mense in die harde werkliheid van hierdie lewe. Hy/sy kry net soos ons daagliks te doen met…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 22 Nov 2020
LEEF OM HOM TE LOOF (Psalm 100) ʺWaarvoor lewe jy?ʺ Anders gesê: ”Wat is die doel van jou bestaan?” Die eerste van die 107 vrae van die verkorte Westminster Kategismus (1648) lui: What is the chief end of man? En die antwoord: Man’s chief end is to glorify God, and to enjoy him for ever. Jy lewe om Hom te loof. En Sy teenwoordigheid in jou lewe te geniet.Die hoogste doel van ons bestaan is om God te loof en…