Preke in Josua
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 8 Nov 2020
Padtekens is baie belangrik. Dit help ons om te weet of ons moet stop of ry, mag verbygaan of nie en hoe ver die volgende bestemming is. Die verhaal van Israel is vol sulke padtekens: Abraham, Isak, Jakob, Josef, Egipte, die uittog, die woestyntyd en die intog in Kanaän. Nou is dit asof die padteken voor hulle staan wat sê: ʺBestemming bereik! Julle pad van swerftog het aan ‘n einde gekom.ʺ God het al sy beloftes vervul.Israel het egter nie…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 1 Nov 2020
Die verhaal van Israel se deurtog deur die Jordaanrivier is, om die minste te sê, net te goed om waar te wees. Die volk bevind hulle op die grens van die beloofde land Kanaän. Al wat tussen hulle en die land van melk en heuning lê, is die magtige Jordaanrivier. Dis boonop oestyd en die rivier loop kant en wal.Soos reeds meermale tevore opgemerk is, was die Babiloniese ballingskap ‘n donker tyd vir die volk Israel. Hulle het begin twyfel…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 20 Sep 2020
HOU JOU RIGTING – #3:WARE MEDEMENSE IS KOERSVASTE MENSE ‘n Mens word ‘n medemens wanneer jy jou eie broosheid en kwesbaarheid erken. As dit gebeur, sal medemense agterkom dat jy hulle diepste gewaarwordinge verstaan. En sal jy as opregte medemens empaties by ander se wel en wee betrokke raak en jou in hulle leefwêreld inleef.Ware medemense weet waarvandaan hulle kom en waarheen hulle gaan. Soos Josua van ouds het hulle duidelikheid oor die pad vorentoe, hoewel hulle nie seker is…