Preke van Mei 2020 (Bladsy 2)
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 10 Mei 2020
Goeie more vriende! Welkom by vandag se e-Kerk. Aan al die mammas, gelukkige Moedersdag, ons hoop julle word bederf!Soos gewoonte, stuur ek drie videos: 1) Erediens2) Kindertyd3) Aankondigings Onthou dat daar Bybelskool- en ander materiaal hier. Vir alle mammas. Hier is twee kort boodskappies van gemeente kinders. Hoop dit laat jul spisiaal voel op hierdie dag. Ek wens so ons kon vir julle n klein geskenkie gee. Maar ek vetrou dat ons liefde die ding sal doen. Liefde: Panorama se…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020
Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag. Oordenking, Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae.Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.Mooi Dag! Oordenking Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae
- 1
- 2