Preke van 2020 (Bladsy 2)
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 20 Sep 2020
HOU JOU RIGTING – #3:WARE MEDEMENSE IS KOERSVASTE MENSE ‘n Mens word ‘n medemens wanneer jy jou eie broosheid en kwesbaarheid erken. As dit gebeur, sal medemense agterkom dat jy hulle diepste gewaarwordinge verstaan. En sal jy as opregte medemens empaties by ander se wel en wee betrokke raak en jou in hulle leefwêreld inleef.Ware medemense weet waarvandaan hulle kom en waarheen hulle gaan. Soos Josua van ouds het hulle duidelikheid oor die pad vorentoe, hoewel hulle nie seker is…
God roep ons. God stuur ons. Preek #7
Openbaringreeks – Preek #7Teks: Openbaring 21
God roep ons. God stuur ons – Preek #6
Openbaring reeks – preek #6Openbaring 3:7-13
Vreesloos – #7 Vrees vir die ergste
Vreesloos – Vrees vir ergste Markus 14:33-36