Preke van 2020 (Bladsy 3)
Vreesloos – Geloof in ‘n tyd van vrees – Woensdag #6
Vreesloos – Vrees as alles te veel raak Matteus 14:22-33 Ds Francois Herselman
Vreesloos #5 – Vrees te min hê
Pinkster 2020Vreesloos – Geloof in ‘n tyd van vreesPreek #5 – Vrees vir te min hê Dinsdag 26 Mei 2020Teks: Lukas 12:13-34
Parow Panorama Kerk Hemelvaart diens, 21 Mei 2020 (Pinkster)
Panorama Hemelvaart diens, 21 Mei 2020 (Pinkster)
Skriflesing: Openbaring 5: 12 & 13, NAV
en dan ook Matteus 17: 1 – 8, NAV.
Liedere: Lied 514, 168, 526
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 17 Mei 2020
More Vriende! Welkom by vandag se e-Kerk aanlyn erediens. Neem gerus die tyd om rustig te raak en daarna te kyk. Ek stuur vyf video’s vandag. 1. Erediens2. Virtuele lied3. Kindertyd4. Kinterpinkster Launch video5. AankondigingsOnthou ook dat Bybelskool vandag afskop met aanlyn klassies. Erediens Virtuele lied Kindertyd Kinterpinkster Launch video Aankondigings
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 10 Mei 2020
Goeie more vriende! Welkom by vandag se e-Kerk. Aan al die mammas, gelukkige Moedersdag, ons hoop julle word bederf!Soos gewoonte, stuur ek drie videos: 1) Erediens2) Kindertyd3) Aankondigings Onthou dat daar Bybelskool- en ander materiaal hier. Vir alle mammas. Hier is twee kort boodskappies van gemeente kinders. Hoop dit laat jul spisiaal voel op hierdie dag. Ek wens so ons kon vir julle n klein geskenkie gee. Maar ek vetrou dat ons liefde die ding sal doen. Liefde: Panorama se…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020
Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag. Oordenking, Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae.Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.Mooi Dag! Oordenking Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 26 April 2020
Vandag gesels ons uit 1 Petrus 1:18-23. Daar is drie videos: 1. Erediens, 2. Kindertyd, 3. Aankondigings en verjaarsdae. Neem gerus die tyd om vanoggend stil te raak en dit te kyk
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 19 April 2020
NGK Parow-Panorama, 1 Pet 1:3-9, Sondag 19 April 2020
Hierdie e-Kerk oordenking help ons om relevant tydens hierdie pandemie te leef.