Preke deur Stefan Fourie (Bladsy 2)

Parow Panorama NG Kerk

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020

Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag. Oordenking, Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae.Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.Mooi Dag! Oordenking Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae
Parow Panorama NG Kerk

Parow Panorama Kerk Preek Sondag 29 Maart 2020

Riglyne vir huisgodsdiens vir die weekRiglyne-vir-huisgodsdiens-29-03-2020 Esegiël 37 Kindertyd Aankondigings Gee Aanlyn SnapScan is n maklike manier van gee 1. Installeer die SnapScan app 2. Volg die app se instruksies 3. Maak die SnapScan skakel oop en scan die kode met die app. 4. Die link behoort in die SnapScan oop te maak op ‘n telefoon as Snapscan klaar geinstalleer is. Gee Via SnapScan
  • 1
  • 2