Preke deur Dr Andrie Kilian (Bladsy 2)
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 27 Sep 2020
HOU JOU RIGTING – #4:WARE MEDEMENSE IS KOERSVASTE MENSE ‘n Mens word ‘n medemens wanneer jy jou eie broosheid en kwesbaarheid erken. As dit gebeur, sal medemense agterkom dat jy hulle diepste gewaarwordinge verstaan. En sal jy as opregte medemens empaties by ander se wel en wee betrokke raak en jou in hulle leefwêreld inleef.Ware medemense weet waarvandaan hulle kom en waarheen hulle gaan. Soos Josua van ouds het hulle duidelikheid oor die pad vorentoe, hoewel hulle nie seker is…
God roep ons. God stuur ons. Preek #7
Openbaringreeks – Preek #7Teks: Openbaring 21
God roep ons. God stuur ons – Preek #6
Openbaring reeks – preek #6Openbaring 3:7-13
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 17 Mei 2020
More Vriende! Welkom by vandag se e-Kerk aanlyn erediens. Neem gerus die tyd om rustig te raak en daarna te kyk. Ek stuur vyf video’s vandag. 1. Erediens2. Virtuele lied3. Kindertyd4. Kinterpinkster Launch video5. AankondigingsOnthou ook dat Bybelskool vandag afskop met aanlyn klassies. Erediens Virtuele lied Kindertyd Kinterpinkster Launch video Aankondigings
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 10 Mei 2020
Goeie more vriende! Welkom by vandag se e-Kerk. Aan al die mammas, gelukkige Moedersdag, ons hoop julle word bederf!Soos gewoonte, stuur ek drie videos: 1) Erediens2) Kindertyd3) Aankondigings Onthou dat daar Bybelskool- en ander materiaal hier. Vir alle mammas. Hier is twee kort boodskappies van gemeente kinders. Hoop dit laat jul spisiaal voel op hierdie dag. Ek wens so ons kon vir julle n klein geskenkie gee. Maar ek vetrou dat ons liefde die ding sal doen. Liefde: Panorama se…
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 3 Mei 2020
Goeie more vriende! Met die reën wat buite val, is dit ‘n herinnering dat God vir ons sorg. Ek stuur 3 videos vandag. Oordenking, Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae.Onthou dat ons videos is op YouTube beskikbaar en kan in baie beter kwaliteit daar gekyk word. Stuur gerus vir julle vriende en familie aan. En laastens wil ons almal uitnooi om aan te hou om hul dankoffers te gee.Mooi Dag! Oordenking Jeugboodskap Aankondigings en verjaarsdae
Parow Panorama Kerk Preek Sondag 19 April 2020
NGK Parow-Panorama, 1 Pet 1:3-9, Sondag 19 April 2020
Hierdie e-Kerk oordenking help ons om relevant tydens hierdie pandemie te leef.